Wenplan vir die Lewe (Second-Hand Book)
Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen ’n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede.
Dis nodig om op te staan en anders te dink, skryf die bekende sportman en -sielkundige Jannie Putter. As mental coach van Blou Bulle, en iemand wat self swaargekry het, wee thy uit eie ervaring: Ons het altyd ‘n keuse
Author: Jannie Putter