Verskoon My Voorskoot (Second-Hand Book)
Verskoon My Voorskoot s nog ‘n bundel gesprekke met God uit die pen van Reinette de Villiers. In hierdie bundel deel sy weer ‘n reeks gesprekke met God met die leser – gesprekke terwyl sy op ‘n Sondagoggend anyspoeding maak, wanneer sy ongeduldig in ‘n bergpas agter stadige verkeer sit en wonder of sy betyds in Kaapstad gaan wees vir haar afspraak, en wanneer haar suikerpot op ‘n ongelee oomblik leeg raak.
God is elke dag deel van ons lewens .
Hy is altyd daar en Hy openbaar Homself soms op ongewone manier en onverwagse plekke aan ons. Dit word op treffende wyse in hierdie boek. Die ongedwonge prosa laat op natuurlike wyse reg geskied aan die temas en sal beslis byval vind by die leser
Author: Reinette de Villiers