Your Online Arts & Crafts Market

Sale!

Maak Wenners van Jou Mense – Dr Arnold Mol

Maak Wenners van Jou Mense (Second-Hand Book)

Bestuurders moet dikwels die wat saam met of onder hulle werk motiveer en hulle begeerte na sukses stimuleer ten einde die beste resultate in die werkplek te bereik. Arnold Mol kyk in Maak wenners van jou mense nuut na verskeie bestuurstyle en bespreek werklike kwessies waarmee maatskappye te kampe het.

Die skrywer wys met praktiese voorbeelde hoe bestuurders uit elke denkbare industrie hulle werknemers in wenners verander het en gee raad oor hoe om ‘n wenkultuur in die werkplek te vestig. Hy gee ook voorbeelde van bestuurders wat nie suksesvol was nie sodat lesers uit hulle foute kan leer. Die praktiese raad en voorbeelde van hoe om elkedagse bestuursuitdagings aan te pak, sal Maak wenners van jou menseonontbeerlik maak vir bestuurders wat daarna streef om hulle werknemers te motiveer om voortreflikheid na te jaag.

Author: Dr Arnold Mol

Original price was: R190.00.Current price is: R95.00.

Availability: 1 in stock

Share With

Maak Wenners van Jou Mense – Dr Arnold Mol

SKU SHB060 Category

Maak Wenners van Jou Mense - Dr Arnold MolMaak Wenners van Jou Mense – Dr Arnold Mol
Original price was: R190.00.Current price is: R95.00.

Availability: 1 in stock

Registration Complete!

Congratulations, your application has been approved! We will contact you shortly.

Let’s be friends

Be the first to know about Sales, Special Discounts or Upcoming Events and Workshops.

Ready To Sell Online?

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.
Contact Information
Physical Address
Product Information
× WhatsApp Chat