Your Online Arts & Crafts Market

Sale!

God se Apteek Deel III – Herman Uys

God se Apteek Deel III (Second-Hand Book)

Wie sou ooit dink dat de bookie “God se Apteek” in soveel huise, hande en harte van 1000e n Suid Afrika en wereld wyd sou kpn beland. Van die eerste week wat hy op die rake van boekwinkels verskyn het, het die fone nog mooit opgehou lui nie. Die belangrikste van alles, mense het in hulle duisende begin reg eet, opgehou verkeerd eet, en menigtes se kwale het soos mis voor die son verdwyn

Deel 2 van “God se Apteek: 70 Soorte sektes en kwale, hulle waarskynlike oorsake, voorkoming en genesing. 65 Soorte kruie en hullle gebruike. 36 Soorte natuurlike olies, en hulle waardes. Bloedgroep diete

Author: Herman Uys

Original price was: R450.00.Current price is: R225.00.

Out of stock

Share With

God se Apteek Deel III – Herman Uys

SKU SHB072 Category

God se Apteek Deel III (Second-Hand Book)

Jy voel moeg, siek en soms depressief, lus vir niks nie, lippe teen die klippe?

Die wit van jou oë het ‘n effens gryserige, soms dowwe, geel kleur. Jy voel sommer net af en moedeloos vir geen spesifieke rede nie. Die bruin vlekkies op jou hande en arms het die laaste tyd al meer begin word. Jy sukkel om gewig af te gooi, en jou “chassis” sleep op die teer.

Dit kan net wees, dat al hierdie simptome, tekens is van ‘n vuil verstopte binnekant. Jy’t nog nie regtig gedink dis nodig om jou asblik (lewer en kolon) skoon te kry nie. Dis dalk die die oorsaak van al jou pyne en skete. God se Apteek deel III gaan jou help om jarelange aangepakte verstoppings e ngemors uit jou lyf te kry. Jy verdien om skoon, gesond en geseënd jou oudag te belewe. Jy’t net een lewe en net een lyf.

Author: Herman Uys

Registration Complete!

Congratulations, your application has been approved! We will contact you shortly.

Let’s be friends

Be the first to know about Sales, Special Discounts or Upcoming Events and Workshops.

Ready To Sell Online?

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.
Contact Information
Physical Address
Product Information
× WhatsApp Chat