Die Geesteswereld (Second-Hand Book)
Elke mens het deel aan twee werelde: die fisiese wereld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswereld waarvan ‘n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie. Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswereld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie.
Author: Isak Burger