Your Online Arts & Crafts Market

Sale!

Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel – Bob Briner

Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel (Second-Hand Book)

Jou loopbaan, jou gesin ne jou geloof wat jou in drie rigtingds trek? Waar kry jy hulp en raad vir hierdie morderne dilemma? Bob Briner ken die druk wat op gelowiges n die sakewereld geplaas word. Hy ken de gestoei om kop bo water te hou, en diie versoekings van kortpad vat of die waarheid effens terughou. Daar is eensaamheid, etiese probleme, seksuele aanloklikhede en jou gesin.

Sy utgebreide ervaring in professionele sportpromosies en TV-produksies lewer ‘n groot aantal gevallestudies waarmee hy lewenslesse tuisbring. In Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel – Tydlose wysheid vir morderne sakemense bied Bob Briner gebalanseerde raad uit skrif vir jou aan-die-hardlooop-lewe

Author: Bob Briner

Original price was: R455.00.Current price is: R227.50.

Availability: 1 in stock

Share With

Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel – Bob Briner

SKU SHB076 Category

Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel (Second-Hand Book)

Jou loopbaan, jou gesin ne jou geloof wat jou in drie rigtingds trek? Waar kry jy hulp en raad vir hierdie morderne dilemma? Bob Briner ken die druk wat op gelowiges n die sakewereld geplaas word. Hy ken de gestoei om kop bo water te hou, en diie versoekings van kortpad vat of die waarheid effens terughou. Daar is eensaamheid, etiese probleme, seksuele aanloklikhede en jou gesin.

Sy utgebreide ervaring in professionele sportpromosies en TV-produksies lewer ‘n groot aantal gevallestudies waarmee hy lewenslesse tuisbring. In Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel – Tydlose wysheid vir morderne sakemense bied Bob Briner gebalanseerde raad uit skrif vir jou aan-die-hardlooop-lewe

Author: Bob Briner

Basiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel - Bob BrinerBasiese Besigheidsbeginsels uit die Bybel – Bob Briner
Original price was: R455.00.Current price is: R227.50.

Availability: 1 in stock

Registration Complete!

Congratulations, your application has been approved! We will contact you shortly.

Let’s be friends

Be the first to know about Sales, Special Discounts or Upcoming Events and Workshops.

Ready To Sell Online?

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.
Contact Information
Physical Address
Product Information
× WhatsApp Chat