Your Online Arts & Crafts Market

Sale!

5 Minute voor én na die dood Isak Burger

5 Minute voor en na die Dood (Second-Hand Book)

Wat wag anderkant die dood? Is dit ’n reis na die onbekende of eerder ’n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien? As pastoor het Isak Burger die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op hulle sterfbed besoek, begrafnisse waargeneem en families getroos wat oor geliefdes gerou het. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood.

Author: Isak Burger

Original price was: R124.00.Current price is: R62.00.

Availability: 1 in stock

Share With

5 Minute voor én na die dood Isak Burger

SKU SHB001 Categories ,

5 Minute voor en na die Dood (Second-Hand Book)

Wat wag anderkant die dood? Is dit ’n reis na die onbekende of eerder ’n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien? As pastoor het Isak Burger die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op hulle sterfbed besoek, begrafnisse waargeneem en families getroos wat oor geliefdes gerou het. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood.

Author: Isak Burger

5 Minute voor én na die dood - Isak Burger5 Minute voor én na die dood Isak Burger
Original price was: R124.00.Current price is: R62.00.

Availability: 1 in stock

Registration Complete!

Congratulations, your application has been approved! We will contact you shortly.

Let’s be friends

Be the first to know about Sales, Special Discounts or Upcoming Events and Workshops.

Ready To Sell Online?

Fill out the form below, and we will be in touch shortly.
Contact Information
Physical Address
Product Information
× WhatsApp Chat